JacoJacobs
Minki kan nie wag nie! Haar klas gaan vandag op ’n uitstappie na die akwarium. Almal is opgewonde om die dolfyne, haaie en seeskilpaaie te sien. Maar Danika het ’n kamera saamgebring ... en sy wil seker maak Minki en haar maats gaan ’n goor dag hê.
プロフィールの詳細はまだありません。